fbpx
Vryheidsfront Plus

VF Plus vra vir OB-ondersoek na beweringe teen Mahumapelo

Die VF Plus het die Openbare Beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, versoek om beweringe van omvangryke bedrog en korrupsie te ondersoek waarby onder andere die premier van Noordwes, mnr. Supra Mahumapelo, na bewering betrokke is.

"Beweringe wat die afgelope week in die media verskyn het oor beeste ter waarde van meer as ‘n miljoen rand wat met belastingbetalersgeld gekoop is en aan oud-president Jacob Zuma geskenk is, vorm ‘n klein deel van die totale beweerde bedrogspul," het Dr Pieter Groenewald, VF Plus-leier, Dinsdag tydens 'n mediakonferensie in Kaapstad gesê.

Die beweringe oor die beeste word tans deur die Valke ondersoek.

Groenewald sê uit inligting wat die VF Plus bekom het, blyk dit dat tenderbedrog die basis van die aangeleentheid vorm en die bewering is dat sekere tenders wat sedert 2014 van die departement van landbou in Noordwes aan die landbou-opleidingsmaatskappy AgriDelight toegeken is, tot die volgende beweerde korrupsie aanleiding gegee het:

 

 

 

 

 

 

 

 

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.