
ANC se minagting vir Amerika se voorwaardes vir normalisering van verhoudinge begin ná ‘n jaar ernstige gevolge toon
Die uurglas begin leegloop vir Suid-Afrika wat die vyf Amerikaanse voorwaardes vir die normalisering van verhoudinge tussen die lande ‘n jaar lank met minagting geïgnoreer




