Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

Wrede donkieslagting ‘n klad op Suid-Afrika se naam

Dit is reeds ou nuus dat donkies op wrede wyse lewendig afgeslag word om aan 'n bepaalde behoefte in die Verre-Ooste te voldoen. Die VF Plus beskou dit as 'n klad op Suid-Afrika se naam dat dié land 'n voorsiener van hierdie produk geword het, sê dr. Wynand Boshoff, leier van die VF Plus in die Noord-Kaap.

Hy sê dit is ook hartseer dat die Noord-Kaap met die praktyk geassosieer word.

“Diere is waarskynlik nie van hulle sterflikheid bewus nie, maar wel van pyn en trauma. Die gehardheid, sagmoedigheid, lojaliteit en boonop 'n Bybelse konnotasie maak donkies vir baie mense spesiaal. In Upington is selfs 'n standbeeld vir dié nederige familielid van die perd opgerig.

"Dit is ondenkbaar dat mense enige dier lewendig sal slag, soos wat na berig word gebeur," sê dr. Boshoff.

 

Kontaknommers: 074 166 5540

 

DEEL DIT:

jongste artikels

Mediaverklarings
Jennifer Glover

Ekurhuleni-paaie in ʼn krisis

Die toestand van paaie in die Ekurhuleni-metro versleg daagliks; die direkte gevolg van onbehoorlike beplanning, onderfinansiering en wanbestuur. Die meeste paaie in die metro is

LEES MEER
Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.