Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Tania Janse van Rensburg, VF Plus candidate

Tania Janse van Rensburg

Province: Western Cape
Municipality: Langeberg

Wards: 1

Tania Janse van Rensburg is ’n jarelange inwoner van Robertson, waar sy reeds 46 jaar woon. Sy het 17 jaar by SARS en agt jaar as finansiële beampte by Hoërskool Robertson gewerk. Tans is sy ’n sakevrou in die spysenieringsbedryf. Tania wil haar finansiële kennis en ervaring tot diens van die gemeenskap stel, met ’n fokus op verantwoordelike bestuur, deursigtigheid, goeie kommunikasie en ’n skoon, goed bestuurde Langeberg.

“Ek wil my kennis en ervaring gebruik om die inwoners van Wyk 1 in die Langeberg te dien. Ek staan vir goeie finansiële bestuur, verantwoordbaarheid en deursigtige kommunikasie. Ek wil ’n skakel tussen die gemeenskap en die munisipaliteit wees en seker maak dat inwoners se behoeftes gehoor word. Ek glo kundige mense moet volgens meriete aangestel word en dat belastingbetalers se belange eerste gestel moet word. Ek wil help bou aan ’n skoon, goed bestuurde gemeenskap waarop ons weer trots kan wees.”

- Tania Janse van Rensburg

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.