Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Marna van Niekerk, VF Plus candidate

Marna van Niekerk

Province: Limpopo
Municipality: Ba-Phalaborwa

Wards: 12

Marna van Niekerk is reeds vir die afgelope 24 jaar ’n inwoner van Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit en het oor die jare die agteruitgang van haar dorp voor haar eie oë sien afspeel.

Marna dien reeds vir die afgelope vyf jaar as ondervoorsitter van die Phalaborwa-tak van die Vryheidsfront Plus. Sy is verantwoordelik vir die administratiewe werk rondom vergaderings en ander taksake.

Marna staan haar gemeenskap en inwoners reeds vir jare by, saam met haar eggenote Giel, wat ’n plaaslike raadslid is.

“Saam staan ons sterk. Saam maak ons ’n verskil. Met God voor ons, staan ons saam vir verandering, hoop en ’n beter toekoms.”

- Marna van Niekerk

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.