Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Joana Vermeulen, VF Plus candidate

Joana Vermeulen

Province: Northern Cape
Municipality: Dikgatlong

Wards: 5-6, 8

Joana Vermeulen is vir byna 22 jaar ‘n welbekende inwoner van Barkly-Wes. Sy beskik oor sterk leiereienskappe en skram nie weg van ‘n uitdaging af nie. Sy sal haar standpunt verdedig en sy glo in regverdigheid teenoor almal. Sy was deel van die plaaslike buurtwag en GPF en het gedien op die skool se beheerliggaam. Altyd vriendelik en respekvol teenoor ander en ‘n kandidaat wat sal baklei vir haar dorp en die regte van sy mense.

“Ek is ‘n daadkragtige persoon wat uitdagings met oortuiging aanpak en maklik leiding neem. Met ‘n sterk persoonlikheid en goeie organisasievermoë is ek baie betrokke by my gemeenskap. Dit is vir my belangrik om standpunt teen swak dienslewering, algehele verval en onveilige omstandighede in te neem. Saam kan ons ‘n verskil in ons dorp maak.Ek glo dat almal verdien om deur ‘n raad gedien te word; ’n raad wat sy eie gemeenskap se belange eerste stel.

- Joana Vermeulen

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.