Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Gerhard de Wet, VF Plus candidate

Gerhard de Wet

Province: Limpopo
Municipality: Thabazimbi

Wards: 1, 6

Gerhard is ’n gebore Thabazimbier met diep wortels in die plaaslike gemeenskap.

As voormalige kommandolid en met jare se ervaring in mynbestuur bring hy sterk leierskap, dissipline en praktiese vaardighede na die munisipaliteit.
Hy het vyf jaar op die wykskomitee gedien met waterinfrastruktuur as sy fokus en was aktief betrokke by projekte om parke en die begraafplaas te onderhou.

As ’n voormalige lid van die Thabazimbi Besigheids- en Boerevereniging, dien hy tans as ondervoorsitter van die VF Plus in Thabazimbi en bly toegewyd aan plaaslike gemeenskapsbemagtiging.

“Bid en vertrou – God se plan is altyd die beste.”

- Gerhard de Wet

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.