Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Fanie Vermaak, VF Plus candidate

Fanie Vermaak

Province: Mpumalanga
Municipality: Mkhondo

Wards: 1, 5, 7, 11

Fanie beskik oor dekades se leierskap- en regsondervinding as voormalige staatsaanklaer, landdros (18 jaar) en speurder.

Hy was ‘n suksesvolle suikerboer in Komatipoort en het gedien as president van die Mpumalanga Landbou Unie en die Mpumalanga Rugby Unie, asook direkteur van SA Rugby.

In Piet Retief is hy aktief as voorsitter van die belastingbetalersvereniging en rolbalklub, ouderling, en bestuurder van ‘n digitale nuusblad met 12 000 volgelinge.

Fanie span sy uitgebreide ervaring in om met integriteit en harde werk dienslewering te verbeter.

“My doel is om saam met ’n uitstaande span van kundiges op alle vlakke van plaaslike bestuur ’n daadwerklike verskil in ons omgewing te maak.

Ek wil probleme met integriteit en harde werk regstreeks aanspreek.

Sigbaarheid, ‘n 24/7-teenwoordigheid en tasbare sukses vir inwoners is my missie.”

- Fanie Vermaak

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.