Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Dawie van der Vyver, VF Plus candidate

Dawie van der Vyver

Province: Western Cape
Municipality: Laingsburg

Wards: 3, 5

Dawie van der Vyver boer sedert die vroeë 1990’s in die Laingsburg-distrik, waar sy familie reeds sedert die 1800’s gevestig is. Hy het ’n agtergrond in meganiese ingenieurswese en het ook in Duitsland gewerk. Dawie is getroud met ’n maatskaplike werker en is die pa van ’n tienjarige dogter. Sy jarelange betrokkenheid by die landbou en die Laingsburg-gemeenskap gee hom praktiese kennis van die gebied se uitdagings.

Ek wil as raadslid fokus op effektiewe en verantwoordelike munisipale bestuur, betroubare watervoorsiening en die instandhouding van noodsaaklike infrastruktuur. Ek wil ook aandag gee aan die bekostigbaarheid van grondbelasting vir landbouers en seker maak dat munisipale hulpbronne doeltreffend aangewend word. Laingsburg se behoeftes moet eerste kom, en ek wil praktiese oplossings vir die dorp se uitdagings help vind.

- Dawie van der Vyver

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.