Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Christo Kitshoff, VF Plus candidate

Christo Kitshoff

Province: Mpumalanga
Municipality: Nkomazi

Wards: 2-3, 6-7, 9, 11, 13, 15, 17, 19, 21, 23, 25, 27, 29, 31, 33, 35

Christo woon reeds 14 jaar permanent in Marloth Park, Wyk 35 van die Nkomazi Plaaslike Munisipaliteit. Sedert sy aftrede is hy aktief betrokke by gemeenskapsinisiatiewe en het hy drie jaar gelede sy tuiste by die VF Plus gevind. Hy dien tans op die Nkomazi Munisipale Raad en fokus op infrastruktuur en dienslewering. Christo glo in sterk gemeenskapsbetrokkenheid, verantwoordelike finansiële bestuur en dat fondse tot voordeel van die gemeenskappe aangewend moet word waar dit gegenereer word.

“Ek het nog altyd plesier daaruit geput om ander te help, veral mense wat finansieel swaarkry. Ek het ná my aftrede my passie deur verskeie gemeenskapsorganisasies uitgeleef en drie jaar gelede by die VF Plus aangesluit. Ek wil ’n stem wees vir inwoners wat dikwels geïgnoreer word. Deur betrokkenheid en gesonde werksverhoudings het ek reeds gehelp om diensleweringsprobleme aan te spreek. Dit is ons tyd om daardie stem sterker te maak.”

- Christo Kitshoff

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.