Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Carel Pienaar, VF Plus candidate

Carel Pienaar

Province: Mpumalanga
Municipality: Dipaleseng

Wards: 1-6

Carel Pienaar is ’n raadslid in die Dipaleseng Plaaslike Munisipaliteit, wat Balfour, Greylingstad, Grootvlei en die omliggende boerderygemeenskappe bedien. Sedert 2010 is Carel ’n toegewyde gemeenskapsaktivis, betrokke by verskeie platforms en uitreikingsaksies. Hy werk voortdurend aan beter dienslewering, vooruitgang en uitbreiding van dienste, en staan gereed om inwoners te help waar nodig. Vir Carel is die beginsel eenvoudig: INWONERS EERSTE – alles tot voordeel van die inwoners van Dipaleseng.

“My fokus is eenvoudig: om Dipaleseng se infrastruktuur te herstel, te verbeter en voortdurend te onderhou – van krag, water en riolering tot die finansiële bestuur van die munisipaliteit. Deursigtigheid en verantwoordbaarheid moet die grondslag wees. Dipaleseng se finansiële uitdagings is groot, maar dit kan aangespreek word. Met ’n weldeurdagte 10-puntplan wil ek saam met die VF Plus werk aan ’n sterker, beter bestuurde Dipaleseng waar inwoners eerste kom.”

- Carel Pienaar

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.