VF Plus verwelkom Ashton-fabriek se redding
Die VF Plus verwelkom die redding van die Tiger Brands-fabriek op Ashton, veral omdat dit honderde mense werkloos sou laat. Die VF Plus in die Langeberg-plaaslike munisipaliteit (Ashton, Bonnievale, McGregor, Montagu, Robertson) is ook bly dat hy 'n rol in die redding van die onderneming kon speel. Tiger Brands het nou ‘n lewenslyn van ‘n […]