fbpx
Vryheidsfront Plus

VF Plus wend hom tot provinsiale vlak vir ingryping by Mkhondo-plaaslike munisipaliteit

Die VF Plus in Mpumalanga het hom hierdie week tot die provinsiale vlak van regering gewend om die Mkhondo-plaaslike munisipaliteit (Amsterdam, eMkhondo / Piet Retief) verantwoordbaar te hou vir die vinnige verslegtende situasie in dié munisipaliteit. Ingryping in Mkhondo is dringend noodsaaklik voordat die agteruitgang van basiese dienslewering en die verval van munisipale infrastruktuur ‘n […]

Mkhondo se beplande strategiesessie van R600 000 vir amptenare is ‘n skandalige vermorsing van geld

Die Mkhondo-plaaslike munisipaliteit se beplande strategiesessie van R600 000 vir amptenare is ‘n skandalige vermorsing van belastingbetalers se geld. Die besluit van die munisipaliteit wat Amsterdam, eMkhondo/Piet Retief insluit, om bykans R600 000 aan 'n strategiesessie in 'n ander provinsie te bestee, is onaanvaarbaar. Gesien teen die agtergrond van reuse maatskaplike- en ekonomiese uitdagings in […]

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.