Ontwerpersnota:
Die materiaal wat gebruik word om hierdie produk te vervaardig is poli-katoen. Mates verskaf is in sentimeters en kan effens verskil van die werklike produkgroottes aangesien hierdie produk handgemaak is.
Groottes in sentimeter dui op Mou, Lengte, Middel en Nek (s, l, m, n).
Hierdie produk word in Suid-Afrika gemaak van ingevoerde materiaal.
R299.00
"*" indicates required fields
"Die @VFPlus het nie-winsgewende organisasies in Gauteng, wie se befondsing vir die 2025/26-siklus afgekeur is, aangemoedig om aansoek om appèl te doen." - Adv. @AntonAlberts
📌Artikel: https://bit.ly/Nie-winsgewendeOrganisasiesGauteng
💚 BLY INGELIG, VOLG: https://whatsapp.com/channel/0029VaHfcxyEFeXuPu7Oqs2R
Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel - Rdl. Franco de Lange
📌Artikel: https://bit.ly/JohannesburgStadsrede2025
💚 BLY INGELIG, VOLG: https://whatsapp.com/channel/0029VaHfcxyEFeXuPu7Oqs2R
"Given the ANC’s proven history of corruption and mismanagement, the Freedom Front Plus (VF Plus) is seriously concerned about the potential looting of the R500 million Spaza Shop Support Fund." - LP Philip van Staden
📌 Article:
"Gegewe die ANC se bewese geskiedenis van korrupsie en wanbestuur, is die @VFPlus opreg bekommerd oor die moontlike stroping van die spaza-hulpfonds van R500 miljoen." - @Philipvanstaden , VF Plus-LP en hoofwoordvoerder: Gesondheid
📌Artikel: https://bit.ly/StropingVanSpazaFonds
Die Vryheidsfront Plus is verbind tot groepsregte, teen regstellende aksie en vir ‘n beter SA vir almal.