Designer Note:
The fabric used to manufacture this product is 100% polyester which is a stretchable material. Ons beveel aan dat jy jouself meet en besluit of jy gemaklik is met ‘n item wat styf om jou lyf pas. Indien wel, kan jy jou normale grootte bestel anders sal dit wys wees om een of twee groottes groter as gewoonlik te bestel sodat die item gemaklikger pas. Mates verskaf is in sentimeter en kan tussen 2-4 cm verskil van die werklike produk aangesien hierdie produk handgemaak is.
Hierdie produk word in Suid-Afrika van ingevoerde materiaal vervaardig.
R599.00