Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

Mediakennisgewing: Bekendstelling van die VF Plus-verkiesingsmanifes vir die 2014-algemene verkiesing

Die VF Plus is slaggereed vir die 2014-algemene verkiesing met meningspeilings en navorsing wat 'n groot toename in steun vir die party toon. Die politieke speelveld toon tans talle spelbrekers. Spelbrekers wat die verskil tussen die klimaat voor die 2009-verkiesing en nou aandui.

Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, stel die party se verkiesingsmanifes op Saterdag, 8 Maart 2014 bekend. Die manifes bevat die VF Plus se konkrete strategiese raamwerk om 'n beter bedeling en toekoms vir Suid-Afrika te verseker.

 

Datum              :           8 Maart 2014

Tyd                  :           10:00 vir 10:30

Plek                 :           Thulani, Tierpoortstraat (Draai uit Garsfonteinweg) Sien ook

                                    meegaande kaart

 

Vir meer inligting kontak:

Wouter Wessels

082 674 6670

DEEL DIT:

jongste artikels

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.