Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Xerchius van der Merwe, VF Plus candidate

Xerchius van der Merwe

Province: Mpumalanga
Municipality: Lekwa

Wards: 6

Xeri is ’n kandidaat wat sedert 2011 in Standerton woon en ’n sterk verbintenis met die dorp het.

Hy het in 2009 gematrikuleer en het die grootste deel van sy loopbaan in verkope deurgebring.

Tans werk hy as verkoopsman by Trekkerbenodigdhede, waar sy ervaring hom geleer het om mense se behoeftes te verstaan en praktiese oplossings te bied.

Sy besluit om betrokke te raak spruit uit sy kommer oor die agteruitgang van Standerton en sy toewyding om die dorp weer vooruitstrewend te maak.

“Swak bestuur en vervallende infrastruktuur kan nie meer geduld word nie.

Saam met die inwoners wil ek daadwerklik optree om Standerton weer ’n dorp te maak waarop ons almal trots kan wees.”

- Xerchius van der Merwe

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.