Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Willie van Dyk, VF Plus candidate

Willie van Dyk

Province: Mpumalanga
Municipality: Emalahleni

Wards: 24, 35-36

Willie is ’n VF Plus kandidaat in die Emalahleni-munisipaliteit.

Hy het ’n nasionale diploma in broutegnologie en ’n sertifikaat in finansiële beplanning, met uitgebreide ervaring in die finansiële en versekeringsektor.

Willie dien as gemagtigde finansiële diensverskaffer en bestuurslid van die Finansiële Tussengangersvereniging van SA.

Hy beywer hom vir billike belasting, meriete-aanstellings sonder regstellende aksie, streng finansiële bestuur vry van korrupsie, opgradering van rioolaanlegte, en die beskerming van waterbronne.

“Met my agtergrond in finansiële bestuur en ‘n passie vir my gemeenskap, staan ek gereed om te veg vir billike belasting, ordentlike dienste en ‘n korrupsievrye eMalahleni.”

- Willie van Dyk

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.