Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Wessel Esterhuizen, VF Plus candidate

Wessel Esterhuizen

Province: Limpopo
Municipality: Makhado

Wards: 38

Wessel Esterhuizen, VF Plus-wykskandidaat vir Louis Trichardt (Makhado-plaaslike munisipaliteit), is doelgerigte en het ’n begeerte om ’n positiewe verskil in sy gemeenskap te maak. Sy ervaring in besigheid en gemeenskapsaktiwiteite het die vaardighede in kommunikasie, probleemoplossing, administrasie en samewerking met mense, ontwikkel. Werner glo ware leierskap gaan oor diensbaarheid, verantwoordelikheid en om te luister. Hy staan vir integriteit, eerlikheid en respek en wil inwoners se belange met toewyding verteenwoordig en saam met die gemeenskap aan praktiese oplossings en ’n beter toekoms werk.

“Ware integriteit begin wanneer niemand kyk nie — want die manier waarop jy mense behandel en met jou waardes omgaan, bepaal die leier wat jy word. ’n Politieke leier se grootste verantwoordelikheid is nie om die publiek te beïndruk nie, maar om hul vertroue waardig te wees.”

- Wessel Esterhuizen

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.