Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Tinus Nel, VF Plus candidate

Tinus Nel

Province: Mpumalanga
Municipality: Mbombela/Umjindi

Wards: 12, 16

Tinus is ’n proaktiewe en betroubare persoon met ’n sterk sin vir verantwoordelikheid en diens.

Hy is nederig en altruïsties, ’n man van sy woord en ’n staatmaker op wie ander kan vertrou.

Tinus neem graag leiding, pak uitdagings prakties aan en verrig take wat ander dikwels vermy.

As ’n gefokusde vredemaker en omgee mens ondersteun hy mense, bou waardevolle verhoudings en is aktief betrokke by professionele en gemeenskapsprogramme — altyd met die doel om ’n positiewe verskil te maak.

“Komplekse uitdagings vra vir ‘n ervare leier wat onder druk kan besluit en optree.

Ek staan gereed om praktiese ervaring en koördinering tot voordeel van ons gemeenskap in te span.”

- Tinus Nel

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.