Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Shobie Arnoldi, VF Plus candidate

Shobie Arnoldi

Province: Mpumalanga
Municipality: Msukaligwa

Wards: 1-8, 17

Shobie Arnoldi is ’n toegewyde inwoner van Ermelo en het 52 jaar lank in die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit gewoon. Hy is ’n weiveld-ekoloog met 30 jaar se ervaring in veldbestuur.As Vryheidsfront Plus-kandidaat vir die komende munisipale verkiesing, fokus Shobie op effektiewe dienslewering, instandhouding van infrastruktuur, verantwoordelike munisipale bestuur en die beskerming van eiendomsregte.Hy glo dat plaaslike regering sy inwoners moet dien, nie regeer nie, en dat elke burger se stem gehoor moet word. Hy is getroud en betrokke by verskeie gemeenskapsinisiatiewe.

“Ek staan nie vir die raad om ’n posisie te beklee nie, maar om ’n plig te vervul teenoor die mense van Msukaligwa. Ons gemeenskap verdien betroubare dienslewering, skoon strate, veilige woonbuurte en ’n munisipaliteit wat regverdig en deursigtig funksioneer. Ek is toewy om die stem van gewone mense te wees – om probleme op te los, verantwoordelikheid te eis en seker te maak dat elke rand van die belastingbetaler verantwoordelik bestee word. Dit gaan nie oor politiek nie; dit gaan oor diensbaarheid. Saam kan ons Msukaligwa weer trots maak.”

- Shobie Arnoldi

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.