Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Ntokozo Mazibuko, VF Plus candidate

Ntokozo Mazibuko

Province: Mpumalanga
Municipality: Thembisile Hani

Wards: 12-20

Alfred is ’n onbaatsugtige leier wat ander altyd eerste stel en glo in gelyke geleenthede.

Hy het die LiNto-gemeenskapsbemagtigingsorganisasie gestig om jongmense en die gemeenskap saam te bring en werklike ontwikkelingsgeleenthede te skep.

Sedert sy toetrede tot die VF Plus het hy binne drie maande ’n tak in Thembisile Hani munisipaliteit gevestig en werk hy aan die tienpunt manifes.

Sy fokus is vaardigheidsontwikkeling, die groei van klein ondernemings en gemeenskapsbemagtiging.

“Ek glo dat ware leierskap nie oor selfbelang gaan nie, maar oor die opbou van mense en gemeenskappe. My roeping is om vaardighede te ontwikkel, geleenthede te skep en die VF Plus nader aan elke inwoner van Thembisile Hani te bring. Dít is tyd om saam te werk vir ’n sterker toekoms.”

- Ntokozo Mazibuko

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.