Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Nick du Plooy, VF Plus candidate

Nick du Plooy

Province: Mpumalanga
Municipality: Govan Mbeki

Wards: 32-33

Nick is ’n mediese dokter met meer as tien jaar ervaring en dien die gemeenskap van Secunda, waar hy woonagtig is, reeds vir vyf jaar.

Hy is passievol oor sy dorp en fokus veral op gesondheid en infrastruktuur.

Nicolas het verskeie leiersposisies gedurende sy skool- en universiteitsjare beklee en is bekend vir sy praktiese en eerlike manier van probleemoplossing.

Hy raak graag fisies betrokke by projekte en stel sy gemeenskap se belange altyd eerste.

“’n Sterk munisipaliteit rus op drie pilare: deursigtigheid, eerlikheid en uitvoerbaarheid.

Ongelukkig faal die huidige regering in al drie, en daarom sukkel hulle om selfs die basiese dienste soos water, elektrisiteit en paaie te voorsien.

So kan ons eenvoudig nie voortgaan nie.

Die tyd het aangebreek om op te staan teen korrupsie en wanbestuur.

Die tyd het aangebreek om saam te werk en hande te vat vir basiese menseregte, eerlike regering en die opbou van ons pragtige dorp.”

- Nick du Plooy

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.