Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Natalie Moss, VF Plus candidate

Natalie Moss

Province: Limpopo
Municipality: Greater Tzaneen

Wards: 1-4, 14

Natalie is ’n toegewyde gesinsmens en moeder van drie dogters. Haar lewe is gebou op geloof, liefde en verantwoordelikheid. Sy glo sterk gesinne is die fondament van ’n veilige en vooruitstrewende gemeenskap.

Deur haar werk by die VF Plus, Solidariteit Helpende Hand en die aftree-oord is sy op hoogte met die behoeftes van gesinne, bejaardes en kwesbares.

Vir haar is die inwoners van Wyk 14 gesinne wat respek en verantwoordelike verteenwoordiging verdien. Sy wil met toewyding dien om ’n Tzaneen te help bou waar kinders ’n toekoms het.

“Die persoon wat jy môre word, begin met die keuses wat jy vandag maak.”

- Natalie Moss

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.