Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Monique Bornman, VF Plus candidate

Monique Bornman

Province: Mpumalanga
Municipality: Mbombela/Umjindi

Wards: 8, 30, 38

Monique is ’n jong vrou met sterk Christelike waardes en ’n liefde vir haar gemeenskap.

Sy glo in integriteit, regverdigheid, respek en diensbaarheid en streef daarna om inwoners altyd behulpsaam te wees.

As VF Plus raadslid in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit het sy waardevolle ervaring in plaaslike regering en gemeenskapsverteenwoordiging opgedoen.

Vir Monique is ware leierskap om te luister, saam te werk en praktiese oplossings te vind wat ’n werklike verskil maak.

Haar inspirasie is haar geloof, gesin en die geleentheid om ’n beter toekoms vir die volgende geslag te help bou.

“Ek wil altyd iemand wees op wie my gemeenskap kan staatmaak – om te luister, beskikbaar te wees en te werk vir dit wat reg is.

Ware leierskap beteken om saam te werk, ander se standpunte te respekteer en praktiese oplossings te vind wat ’n werklike verskil maak.”

- Monique Bornman

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.