Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Mizpah Lambrechts, VF Plus candidate

Mizpah Lambrechts

Province: Northern Cape
Municipality: GA-SEGONYANA

Wards: 1-15

Mizpah Lambrechts, ’n ystervrou van die Kalahari, gee om vir mense en sy stap die ekstra myl . Sy staan haar plek vol waar nodig en niks is te veel moeite nie . Sy het op verskeie komitees gedien,kerkraad, VLV, Boerevereniging en skoolbeheerraad. Sy het verskeie projekte met groot sukses aangepak. Na jare op die plaas was sy genoop om die werksmag te betree. Sy het by die koerant in Lichtenburg gewerk en baie jare in Mafikeng as advertensiebemarker by THE MAFIKENG MAIL gewerk .

“God is vir my belangrik want die lewe het my geleer dat wat elkeen is, is net genade . Ek land altyd op my voete en sal ‘n aanwins in die raad wees. Ek is opreg, gemotiveerd en beginselvas .Na 18 jaar in Kuruman, waar ek onder andere in die glasbedryf gewerk het, sien ek nog kans vir baie! Tans is ek afgetree, maar gereed om op te tree. .Ek wil n verskil maak en sal trots die VF Plus verteenwoordig .Groen gaan dit doen.”

- Mizpah Lambrechts

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.