Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Mirie Prinsloo, VF Plus candidate

Mirie Prinsloo

Province: Limpopo
Municipality: Modimolle-Mookgopong

Wards: 11

Mirie Prinsloo is dinamiese en gemeenskapsgerig en woon al vir die afgelope 42 jaar in Nylstroom (Modimolle). Sy is sedert 2016 by die VF Plus betrokke en werk nou saam met haar man, Johan Prinsloo, wat reeds 10 jaar as raadslid dien. Mirie is veral bekend in Wyk 11 en is aktief op Modimolle-Mookgophong munisipale diensleweringsgroepe, waar sy terugvoer aan die gemeenskap verskaf. Sy is passievol oor mense, die gemeenskap en die omgewing en is toegewyd aan diensbaarheid en die bevordering van ’n veilige, goed versorgde dorp.

“Kies die mense wat jou kies .Kies jou gedagtes . Kies moed. Kies goeie gedagtes elke dag.”

- Mirie Prinsloo

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.