Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Marlie Wolmarans, VF Plus candidate

Marlie Wolmarans

Province: Mpumalanga
Municipality: Steve Tshwete

Wards: 5

Marlie Wolmarans woon al 35 jaar in Hendrina. Sy is ’n gekwalifiseerde apteekassistent en het 28 jaar in die aptekerswese gewerk, gevolg deur sewe jaar as bestuurder van ’n sekuriteitsmaatskappy met 80 personeellede. Sy is aktief betrokke by VF Plus, Solidariteit Helpende Hand en SAVF. Haar passie is om kinders, bejaardes en gesinne in nood te ondersteun en inwoners te help met diensleweringsprobleme.

“Ek glo ware gemeenskapsdiens beteken om daar te wees wanneer mense jou nodig het. My passie is om kinders, bejaardes en gesinne in nood te ondersteun en inwoners te help wanneer water, krag, riool of ander diensleweringsprobleme opduik. Ek wil ’n stem wees vir mense wat soms voel hulle word nie gehoor nie. Met eerlikheid, betroubaarheid en toewyding wil ek aanhou om ’n positiewe verskil in Hendrina te maak.”

- Marlie Wolmarans

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.