Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Mandrie Boonzaaier, VF Plus candidate

Mandrie Boonzaaier

Province: Mpumalanga
Municipality: Govan Mbeki

Wards: 16

Mandrie is die bestuurderes van die Biebelbom Kleuterskool, waar sy met toewyding betrokke is by die versorging en ontwikkeling van jong kinders, sowel as die bestuur van die skool.

Sy beskik oor opleiding in beroepsgesondheid en veiligheid, brandopleiding en vlak 1-noodhulp.

Mandrie woon reeds twee jaar in die gemeenskap en het haarself gevestig as ’n hardwerkende, betroubare en eerlike persoon.

Sy werk goed binne ’n span en glo in verantwoordelikheid, diensbaarheid en praktiese betrokkenheid om ’n positiewe verskil in die gemeenskap te maak.

“Eerlikheid, betroubaarheid en harde werk is my fondament.

Ek glo in spanwerk en praktiese oplossings om ons plaaslike dienste te verbeter en saam ’n beter toekoms vir almal te bou.”

- Mandrie Boonzaaier

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.