Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Liza Schoeman, VF Plus candidate

Liza Schoeman

Province: Western Cape
Municipality: Matzikama

Wards: 1

**1. Verkorte CV/biografie**

Liza Schoeman het oor ses jaar bewys dat sy ’n toegewyde gemeenskapsleier is. Op 21 was sy die jongste beheerlanddros in die land. Sy is ’n onafhanklike finansiële adviseur en is 39 jaar getroud met Stephan. Hulle het drie kinders en drie kleinseuns. Liza is die stigter van ASA (Area Skoonmaak Aksie), wat deur herwinning, skoonmaak, verfraaiing en komposprojekte werkskepping en gemeenskapsontwikkeling bevorder.

**2. Aanhaling**

Ek staan vir ’n Wyk 1 waar elke inwoner regverdig behandel word en toegang tot die dienste kry wat hulle verdien. Ek wil voortbou op die werk wat reeds gedoen is en inwoners se eie inisiatiewe versterk. Met praktiese oplossings, samewerking en verantwoordelikheid kan ons Lutzville skoner, mooier en ’n beter plek vir almal maak.

- Liza Schoeman

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.