Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Liezie le Roux, VF Plus candidate

Liezie le Roux

Province: Limpopo
Municipality: Thabazimbi

Wards: 9-10, 12

Liezie, bekend as MmaMontane, is ʼn toegewyde Christen wat haar leierskap op geloof, integriteit en diensbaarheid bou.

Met 40 jaar ervaring in eiendomsontwikkeling, 12 jaar as munisipale openbare betrekkinge-beampte en meer as 25 jaar gemeenskapsdiens, het sy ’n bewese rekord van toewyding.

As direkteur van Thabazimbi Feed the Poor het sy oor 15 jaar bykans ’n miljoen etes aan kinders voorsien.

Sy wil korrupsie takel en veg vir betroubare dienste, werk en veiligheid.

“Om lief te hê is om te dien; ware diens spruit uit liefde.”

- Liezie le Roux

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.