Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus

Laurence Ngele

Province: Limpopo
Municipality: Fetakgomo Tubatse

Wards: 5, 16-17

Laurence Ngele is ’n omgee- en gemeenskapsgerigte leier wat al 63 jaar in Riba Cross woon en die Vryheidsfront Plus se wykskandidaat in die Fetakgomo Tubatse-plaaslike munisipaliteit is. Met diep wortels in die gebied gee dit aan hom ’n goeie begrip van die gemeenskap, sy mense en hul daaglikse uitdagings. Laurence is toegewyd aan dienslewering en glo daarin om na inwoners te luister, hul behoeftes te verstaan en praktiese oplossings te vind. Hy beskou toeganklikheid, diens en gemeenskapsbehoeftes as die kern van ware leierskap.

“Ware leierskap gaan daaroor om beskikbaar te wees vir mense, na hul behoeftes te luister en met ’n toewyding te dien wat die gemeenskap eerste stel.” — Laurence Ngele

- Laurence Ngele

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.