Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Karel Niewenhuis, VF Plus candidate

Karel Niewenhuis

Province: Limpopo
Municipality: Modimolle-Mookgopong

Wards: 7

Karel Niewenhuis beskik oor 50 jaar se politieke ervaring en dien reeds vrywel 10 jaar as raadslid in die Waterberg-distriksmunisipaliteit. Sy politieke loopbaan strek oor die NP, KP en DA, voordat hy hom by die VF Plus aangesluit het.

Sy belangstelling in die politiek is vroeg geïnspireer deur sy familieverband met senator Jack Loock.

As raadslid baklei Karel vir inwoners se belange, waaronder teenkanting teen eiendomsbelasting waar geen dienste gelewer word nie. Hy is ook aktief betrokke by projekte ter ondersteuning van bejaardes en minderbevoorregtes.

“Ten spyte van die omvang van die Waterberg-distrik, bly my fokus daarop om verantwoordbare bestuur, dienslewering en ’n beter toekoms vir alle inwoners te bevorder, met integriteit, aanspreeklikheid en ’n verbintenis tot ’n Suid-Afrika waarin mense kan vertrou op eerlike bestuur.”

- Karel Niewenhuis

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.