Juanette is ‘n passievolle gemeenskapsleier met diep wortels in Middelburg.
Gedrewe deur ‘n visie om munisipale verval te stuit en ‘n veilige toekoms vir haar kinders te bou, het sy in 2015 by die VF Plus aangesluit.
As toegewyde raadslid sedert 2020 het sy haar reeds as ‘n onverskrokke vegter vir inwoners bewys.
As VF Plus-kandidaat vir Wyk 16 is sy gereed om die herstel van Middelburg voort te sit en te werk vir ’n beter en veiliger toekoms vir elke inwoner.