Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Johan van Aswegen, VF Plus candidate

Johan van Aswegen

Province: Limpopo
Municipality: Modimolle-Mookgopong

Wards: 14

Johan van Aswegen is voorsitter van die VF Plus Naboomspruittak, ervare, trots Afrikaans, ‘n aktiewe gemeenskapsleier en politieke aktivis met ’n sterk fokus op diensbaarheid, veiligheid en geregtigheid. As wykskandidaat vir die Modimolle-Mookgophong plaaslike verkiesing, sluit sy loopbaan ervaring binne die Suid-Afrikaanse regering, Nasionale Vervolgingsgesag en intelligensiedienste in, met kundigheid in bestuur, inligting-insameling en veiligheidsaangeleenthede. Hy dien op gemeenskaps- en munisipale komitees, wat gesondheids- en sosiale komitees insluit. Hy is vasberade, lojaal en gereed om te dien met ’n sterk sin vir geregtigheid.

”Die Titanic is deur professionele mense gebou, maar die Ark is deur ’n amateur gebou. Die Titanic het gesink, maar die Ark het sy doel bereik. Moenie altyd die grootte van jou ervaring onderskat nie. God kan gewone mense gebruik om buitengewone dinge te doen.”

- Johan van Aswegen

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.