Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Johan Prinsloo, VF Plus candidate

Johan Prinsloo

Province: Limpopo
Municipality: Modimolle-Mookgopong

Wards: 6, 12-13

Johan Prinsloo is reeds 32 jaar ’n inwoner van Nylstroom (Modimolle) en ’n bekende, aktiewe lid van die gemeenskap. Hy is 13 jaar by die VF Plus betrokke en dien reeds 10 jaar as raadslid, met vyf jaar ervaring as lid van die uitvoerende komitee. Met ’n sterk tegniese agtergrond en kundigheid in munisipale finansies, fokus Johan op verantwoordelike finansiële bestuur en volhoubare dienslewering. Hy beywer hom vir die beskerming van eiendomswaardes, goeie instandhouding, verantwoordelike ruimtelike beplanning en georganiseerde, volhoubare groei van die dorp.

“Elke prestasie begin met die besluit om weer en weer te probeer.”

- Johan Prinsloo

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.