Ek staan vir eerlike bestuur, beter paaie en infrastruktuur en ’n daadwerklike stryd teen dwelms, misdaad en korrupsie. Ek glo ons moet saamstaan, netwerke bou en probleme aanspreek voordat dit verder versleg. My doel is om saam met die inwoners van Wyk 8 aan ’n beter toekoms te werk.