Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Giel Kotzé, VF Plus candidate

Giel Kotzé

Province: Northern Cape
Municipality: HANTAM

Wards: 7

Giel Kotze is ’n trotse inwoner van Calvinia wat lief is vir sy dorp, sy mense en wat ’n positiewe verskil maak. Hy is ’n kreatiewe mens wat graag nuwe idees aanpak en by projekte wat mense saambring, betrokke is. Sy passie vir klassieke motors, veral die Morris Minor 1000, speel ’n groot rol in sy kreatiewe werk en Morris Café. Giel geniet dit om geleenthede te ondersteun, gemeenskapsprojekte te bevorder en iets besonders vir Calvinia te skep. Hy glo dat samewerking, omgee en positiewe energie ’n gemeenskap sterker maak.

“Ek is Giel Kotze van Calvinia, ’n mens wat lief is vir my dorp, sy mense en om dinge te laat gebeur. Ek geniet kreatiewe projekte, klassieke motors en veral my passie vir die Morris Minor 1000. Deur Morris Café probeer ek mense bymekaarbring en om iets besonders vir Calvinia te skep. Ek glo daaraan om betrokke te wees by my gemeenskap en ’n verskil te maak waar ek ook al kan. Ek geniet dit om nuwe idees aan te pak, geleenthede te ondersteun en met mense saam te werk.”

- Giel Kotzé

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.