Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Francis Pekeur, VF Plus candidate

Francis Pekeur

Province: Western Cape
Municipality: Langeberg

Wards: 12

Francis Pekeur is ’n gebore en getoë inwoner van Montagu en ’n aktiewe lid van haar gemeenskap. Sy is sedert 2021 by die VF Plus se Montagu-tak betrokke en dien tans as ondervoorsitter. Francina het ervaring as drankwinkelbestuurder, kleinhandel en die voedselbedryf, onder meer by Checkers Warehouse, Spar Montagu, Rain Chickens en Langeberg & Ashton Foods. Sy is veral passievol oor jongmense en wil hulle ondersteun en motiveer.

“Dit is vir my ’n eer om myself vir Wyk 12 beskikbaar te stel. Ek wil my gemeenskap dien uit liefde en omgee en altyd bereid wees om die ekstra myl te stap. Jongmense lê my besonder na aan die hart en ek wil hulle motiveer en ondersteun waar ek kan. Ek glo in geloof, integriteit en diensbaarheid en wil ’n betroubare stem vir inwoners wees. My doel is om saam met my gemeenskap te werk en ’n positiewe verskil te maak.”

- Francis Pekeur

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.