Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Ferdie Bergh, VF Plus candidate

Ferdie Bergh

Province: Western Cape
Municipality: Mossel Bay

Wards: 6

Ferdie Bergh bring 37 jaar se ervaring in munisipale finansies, insluitend tydperke as tesourier en hoof- finansiële beampte. Ná sy aftrede as munisipale amptenaar in 2023 het hy by die VF Plus betrokke geraak. Hy is tans voorsitter van die Mosselbaai-tak, lid van die Tuinroete-dagbestuur en kantoorhoof van die VF Plus in Mosselbaai. Ferdie is ’n gesinsman, al 36 jaar getroud met Sienta, met drie dogters en vier kleinkinders.

“Ek wil my 37 jaar se ervaring in munisipale finansies gebruik om verantwoordelike bestuur en beter dienslewering te bevorder. Ek staan vir gesonde finansiële bestuur, bekostigbare tariewe en ’n veilige omgewing vir Mosselbaai se inwoners.”

- Ferdie Bergh

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.