Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Eva Abrahams, VF Plus candidate

Eva Abrahams

Province: Western Cape
Municipality: Langeberg

Wards: 2-3

Eva Abraham is die VF Plus-kandidaat vir Wyk 3 in Robertson. Sy het van 2011 tot 2016 as ‘n raadslid gedien en bring dus vorige ervaring in plaaslike regering na die tafel. Eva wil haar kennis en ervaring tot diens van die inwoners van Wyk 3 en die Langeberg gebruik. Haar fokus is op dienslewering, werkskepping, jeugontwikkeling en die aanspreek van wanbestuur, met integriteit, professionele optrede en Christelike waardes as riglyne.

“Ek onderneem om die inwoners van Wyk 3 getrou te verteenwoordig en my kennis en ervaring tot hul voordeel aan te wend. Ek staan vir dienslewering, werkskepping, aandag aan die jeug en die aanspreek van wanbestuur. Vir my is integriteit en professionele optrede nie onderhandelbaar nie. Ek wil ’n raadslid wees wat verantwoordelikheid aanvaar, na inwoners luister en hul belange op ’n eerlike en beginselvaste wyse verteenwoordig.”

- Eva Abrahams

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.