Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Eriska Otto, VF Plus candidate

Eriska Otto

Province: Limpopo
Municipality: Ba-Phalaborwa

Wards: 10

Eriska Otto, VF Plus-wykskandidaat vir Ba-Phalaborwa, glo dat jongmense se stemme, idees en ervarings ’n belangrike rol in Suid-Afrika se toekoms speel. Sy is nie bereid om van die kantlyn af toe te kyk nie, maar wil saam met haar gemeenskap oplossings vind en ’n verskil maak. Haar waardes is vryheid, veiligheid, verantwoordelikheid, selfstandigheid en diensbaarheid. As jong vrou bring sy empatie, vasberadenheid en verantwoordelikheid na die politieke arena. Eriska wil ’n stem wees vir jongmense, gesinne en gemeenskappe wat voel hulle word nie altyd gehoor nie.

“Wie ook al gesê het die klein dingetjies maak nie saak nie, het nog nooit ’n vuurhoutjie gesien wat ’n veldbrand begin nie.”

- Eriska Otto

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.