Ek glo in goeie waardes, integriteit, opregtheid en eerlikheid. Ek wil ’n beskikbare en betrokke verteenwoordiger wees wat na inwoners luister en hul belange eerste stel. Ek wil graag saam met die gemeenskap en die VF Plus werk om Klawer ’n dorp te maak waarop ons almal trots kan wees.