Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Drien Maré, VF Plus candidate

Drien Maré

Province: Mpumalanga
Municipality: Mbombela/Umjindi

Wards: 41-45

Drien Mare is ’n liefdevolle en ruimhartige steunpilaar in die Barberton-gemeenskap. Sy het in Komatipoort grootgeword en woon die afgelope nege jaar in Barberton. Drien was betrokke by die Kaapsehoop-kliniekkomitee en as rampbestuurkontak vir plaaslike boere. Sy bied opvoedkundige skooluitstappies aan, skenk klere aan die plaaslike Addiction Recovery Centre en ondersteun Bob’s Ouetehuis met plante en plaveiselherstel. Haar liefde vir Barberton en haar gemeenskap dryf haar om ’n verskil te maak.

“Ek is trots op Barberton, met sy ryk geskiedenis en unieke karakter. My missie is om te help om die dorp se infrastruktuur te herstel en die betowering van hierdie pragtige bergdorpie te laat herleef. As Christen glo ek dit is my verantwoordelikheid om mense in my gemeenskap te dien en hul welstand en veiligheid te bevorder. Selfbeskikking, verantwoordelikheid en om tot aksie oor te gaan, is vir my belangrike prioriteite.”

- Drien Maré

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.