Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
David van Graan, VF Plus candidate

David van Graan

Province: Limpopo
Municipality: Makhado

Wards: 31-37

David van Graan het ’n lewenslange verbintenis met Levubu en die Soutpansberg-gemeenskap. Hy is in 1952 gebore, hier skoolgegaan, en het na sy universiteitstudies en militêre diens ’n suksesvolle loopbaan in bestuurskonsultasie en sake-ontwikkeling opgebou.

As toegewyde gemeenskapsbouer het hy miljoene rande vir plaaslike kerke en skole ingesamel. Nadat hy in 2024 permanent na Levubu teruggekeer het, fokus hy op doeltreffende dienslewering in Louis Trichardt (Makhado Munisipaliteit).

Hy staan vir deeglike beplanning, eiendoms- en afbakeningsake, en sterk, betroubare verteenwoordiging vir die gemeenskap.

“Skeur jou los van jou eie nasie en moet nie verbaas wees as ander jou nie inneem nie.” – C. J. Langenhoven

- David van Graan

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.