Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
David Gouveia, VF Plus candidate

David Gouveia

Province: Limpopo
Municipality: Thabazimbi

Wards: 3, 8

David is ’n sakeman, gemeenskapsleier en plaaslike raadslid van Northam.

As eienaar van DCD Autoden and Field Service kombineer hy sy ondernemingsgees met ’n passie vir voertuiginstandhouding en velddienste.

Hy dien as voorsitter van die Northam-belastingbetalersvereniging waar hy veg vir beter munisipale dienslewering, veiligheid en goeie bestuur.

Hy is ook betrokke by Helpende Hand en is ondervoorsitter van die SBPM Hengelklub.

David glo in daadkragtige leierskap en streef daarna om deur harde werk en samewerking ’n blywende verskil in Northam te maak.

“Ek kan nie alles beheer wat met my gebeur nie, maar ek kan beheer hoe ek opstaan, hoe ek groei, en hoe ek aanhou vorentoe beweeg.”

- David Gouveia

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.