Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Corrie Wolmarans, VF Plus candidate

Corrie Wolmarans

Province: Mpumalanga
Municipality: Steve Tshwete

Wards: 1-3

Corrie woon al 25 jaar in Hendrina en dien sedert 2021 as VF Plus raadslid in Middelburg.

Sy regs en beroepsveiligheidsagtergrond help hom om praktiese oplossings vir diensleweringskwessies soos water, krag en riool te bied.

Hy is ’n eerlike, betroubare gemeenskapsleier wat oor die jare sterk verhoudinge met munisipale spanne opgebou het.

Corrie is ook onder leier van SAVF Mpumalanga, voorsitter van Hendrina SAVF Tehuis en lid van Solidariteit Helpende Hand – ’n bewys van sy onbaatsugtige diens en toewyding aan sy gemeenskap.

“Om ons dorp te red van agteruitgang vra toegewydheid en daadkrag.

Ek staan gereed om saam met inwoners en die VF Plus praktiese oplossings te vind vir werkloosheid, infrastruktuur en gemeenskapsveiligheid.”

- Corrie Wolmarans

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.