Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Cornelius Jooste, VF Plus candidate

Cornelius Jooste

Province: Limpopo
Municipality: Polokwane

Wards: 27-28

Corrie Jooste is ’n sakeman, werkgewer en toegewyde gemeenskapsmens van Polowkane en glo ware leierskap begin by diens, verantwoordbaarheid en betrokkenheid. As direkteur van Mopane Tyre Services (Pty) Ltd bring hy praktiese privaatsektorervaring en ’n oplossingsgerigte ingesteldheid. Hy is aktief betrokke by die VF Plus in Polokwane Wyk 39 en beywer hom vir beter dienslewering, veiligheid, werkskepping en verantwoordelike munisipale bestuur. As eggenoot en pa is Cornelius verbind tot ’n veilige, funksionele en vooruitstrewende gemeenskap.

”Geloof gee my rigting, diensbaarheid gee my doel, en volharding herinner my om nooit moed op te gee met my mense, my gemeenskap of my land nie.”

- Cornelius Jooste

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.