Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Corné Erasmus, VF Plus candidate

Corné Erasmus

Province: Mpumalanga
Municipality: Steve Tshwete

Wards: 9, 17-18, 28-29

ornè Errasmus (52) is ’n gesinsvrou en is al 13 jaar aktief in die politiek. Sy dien die afgelope ses jaar as Provinsiale Organiseerder van die VF Plus in Mpumalanga, waar sy takke stig en versterk, lede werf en gemeenskappe regoor die provinsie besoek. Met haar fokus op diensbaarheid en aanspreeklikheid beywer sy haar vir munisipaliteite wat inwoners eerste stel.

“Ek glo politiek gaan oor diensbaarheid en om ’n werklike verskil in mense se lewens te maak. Ek wil my ervaring gebruik om gemeenskappe te versterk, munisipaliteite aanspreeklik te hou en seker te maak dat inwoners die dienslewering kry wat hulle verdien.”

- Corné Erasmus

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.