Vryheidsfront Plus
Search
Vryheidsfront Plus
Bürnadene Vos, VF Plus candidate

Bürnadene Vos

Province: Northern Cape
Municipality: KAI !GARIB

Wards: 5-9

Burnadene Vos is 56 jaar oud en woonagtig te Keimoes vir meer as 6 jaar. Sy is ‘n direkteur van maatskappy in die sonkragbedryf, asook ‘n aptekersassistent die afgelope 28 jaar. Sy dien haar gemeenskap, onder andere deur middel van deelname aan die sakekamer. In haar vrye tyd boer sy met varke, want sy is lief vir die plaaslewe en vir diere. Sy sien haarself as ‘n eerlike en opregte mens. Sy wil haar tyd en aandag wy aan alles wat vir jare verwoes is. Dis nou tyd.

“My dorp Keimoes is in ’n erg verwaarlose toestand. Dit klink soos ‘n rympie, die strate is vol gate, die verkeersligte is omgery, die water ruik sleg en is ondrinkbaar. Die mense is op Sassa en sonder werk. Nie die ANC of die DA kon in al die jare ‘n verskil maak nie. My land is verwoes, geplunder en besteel, dit terwyl die opposisie toekyk en geen verskil maak nie. Ek is daardie persoon wat hierdie verskil gaan maak. Die Vryheidsfront Plus is my geleentheid om verbetering te bring.”

- Bürnadene Vos

ELECTION IN

Days
Hours
Minutes
Seconds
Watch this space for the results of the recent election.

SPECIAL VOTES

Wil jy voortgaan in Afrikaans of Engels?

Kies hieronder.

Would you like to continue in English or Afrikaans?

Choose below.